Die grootte van die Aarde teenoor Neptunus. Neptunus het 'n massa van 17,147 Aardes.

Aardmassa (M🜨) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. 1 M🜨 = 5,9722×1024 kg.[1] Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.

1 M🜨 is ook gelyk aan:

Verwysings

  1. "Solar System Exploration: Earth: Facts & Figures". Nasa (in Engels). 14 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2015. Besoek op 5 Mei 2011.
  2. Williams, Dr. David R. (2 November 2007). "Jupiter Fact Sheet" (in Engels). NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 16 Julie 2009.
  3. "Solar System Exploration: Saturn: Facts & Figures". NASA (in Engels). 28 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2015. Besoek op 20 September 2009.
  4. "Solar System Exploration: Neptune: Facts & Figures". Nasa (in Engels). 5 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2015. Besoek op 20 September 2009.