Anne Baxter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1923-05-07)7 Mei 1923
Sterfte 12 Desember 1985 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1936–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Baxter (7 Mei 1923 – 12 Desember 1985) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Magnificent Ambersons (1942), The Razor's Edge (1946), All About Eve (1950), en The Ten Commandments (1956).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Eksterne skakels