Groenvlekduifie | |
---|---|
In Hluhluwe-iMfolozi en Mkhuze | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. chalcospilos
|
Binomiale naam | |
Turtur chalcospilos (Wagler, 1827)
|
Die Groenvlekduifie (Turtur chalcospilos) is 'n algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, savanne, valleibosveld en tuine. Die voël kom voor in die noordelike en oostelike gedeeltes van Suider-Afrika. Die voël is 17 – 20 cm lank en 55 - 70 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Emerald-spotted wood dove.
((cite web))
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)