Hendrik Susan | |
---|---|
Geboortenaam | Cornelis Henricus Susan |
Gebore | 4 Mei 1903 Pretoria |
Sterf | 26 April 1963 (op 59) Piet Retief |
Beroep(e) | Musikant |
Instrumente | Viool |
Hendrik Susan (4 Mei 1903 – 26 April 1963) was 'n orkesleier en violis wat in vyf Afrikaanse rolprente opgetree het. Hy was onder andere Mimi Coertse se begeleier in haar beginjare. Hy het vroeg in die dertigerjare sy eerste plate gemaak.[1] Die trekklavierspeler Nico Carstens het op 19-jarige ouderdom by sy orkes aangesluit en in 1950 sy eie orkes gestig.[2]
En vele ander.