Jannie Faurschou
Geboorte 10 Junie 1950 (1950-06-10) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jannie Faurschou (gebore 10 Junie 1950) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Springflod (1990), Minor Mishaps (2002), en Next Step (2007), en in die televisiereekse The Kingdom (1994) en Borgen (2010).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels