Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Uganda |
Distrik | Kampala |
Koördinate | 00°19′N 32°35′O / 0.317°N 32.583°O |
Stigting | 1890 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 189 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 190 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 659 600 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 429,6/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Erias Lukwago |
Amptelike webwerf | kcca.go.ug |
Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met 'n bevolking van 1 659 600 in 2011 en 'n oppervlakte van 189 km². Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer geleë waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word die hoofstad in 1963. Daar is 'n internasionale lughawe by Entebbe en die stad het ook 'n spoorwegstasie. Die Makerere-universiteit is in 1922 hier opgerig. Kampala se belangrikste bedrywe is bankwese, administrasie, die handel in vrugte en groente, teevermenging en -verpakking, brouery, tekstiele en koffie. Daar is twee katedrale.
Hoofstede van onafhanklike lande | Abuja • Accra • Addis Abeba • Algiers • Antananarivo • Asmara • Bamako • Bangui • Banjul • Bissau • Brazzaville • Conakry • Dakar • Djiboeti • Dodoma • Freetown • Gaborone • Gitega • Harare • Joeba • Kaïro • Kampala • Khartoem • Kigali • Kinshasa • Libreville • Lilongwe • Lomé • Luanda • Lusaka • Malabo • Maputo • Maseru • Mbabanea • Mogadisjoe • Monrovia • Moroni • Nairobi • N'Djamena • Niamey • Nouakchott • Ouagadougou • Port Louis • Porto-Novo • Praia • Pretoriab • Rabat • São Tomé • Tripoli • Tunis • Victoria • Windhoek • Yamoussoukroc • Yaoundé | |
---|---|---|
Hoofstede van afhanklike gebiede | ||
Hoofstede van omstrede gebiede | ||
Hoofstede van | ||
aLobamba is die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad van Eswatini. bKaapstad en Bloemfontein is saam met Pretoria ook hoofstede van Suid-Afrika. cAbidjan is die regeringsetel en ekonomiese hoofstad van die Ivoorkus. dTifariti dien de facto as hoofstad van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara. |