![]() |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Kim Dae-jung, (Koreaanse uitspraak: [kim.dɛ.dʑuŋ]; 6 Januarie 1924 – 18 Augustus 2009), was 'n Suid-Koreaanse politikus wat as die president van Suid-Korea gedien het van 1998 tot 2003.
Hy het die Nobelprys vir Vrede in 2000 ontvang, die enigste Koreaanse Nobelprysontvanger in die geskiedenis. Daar word soms na hom as die "Nelson Mandela van Suid-Korea" verwys.
Voorlopige regerings (voor Unie) (1919) | Syngman Rhee (Seoul) • Syngman Rhee (Shanghai) • Yi Dong-nyeong (Shanghai) • Ahn Chang-ho (Shanghai) • Yi Dong-hwi (Shanghai) • Moon Chang-bum (Vladivostok) | |
---|---|---|
Voorlopige regerings (1919–1948) | Syngman Rhee‡ • Yi Dong-nyeong • Park Eun-sik • Lee Yu-pil • Yi Sang-ryong • Yang Gi-tak • Yi Dong-nyeong • Ahn Chang-ho • Yi Dong-nyeong • Hong Jin • Kim Koo • Yi Dong-nyeong • Song Byung-jo • Yi Dong-nyeong • Kim Koo • Syngman Rhee | |
Eerste Republiek (1948–1960) | Syngman Rhee • Heo Jeong | |
Tweede Republiek (1960–1961) | Gwak Sang-hun • Heo Jeong • Paek Nak-jun • Yun Po-sun | |
Militêre Junta (1961–1963) | ||
Derde Republiek (1963–1972) | Park Chung-hee | |
Vierde Republiek (1972–1981) | Park Chung-hee • Choi Kyu-hah • Chun Doo-hwan | |
Vyfde Republiek (1981–1988) | Chun Doo-hwan | |
Sesde Republiek (1988–present) | Roh Tae-woo • Kim Young-sam • Kim Dae-jung • Roh Moo-hyun† • Goh Kun • Lee Myung-bak • Park Geun-hye‡ • Hwang Kyo-ahn • Moon Jae-in • Yoon Suk-yeol | |
Notas | skuisdruk dui op 'n waarnemende president †Ontsetel, maar weer in amp herstel |
Wenners van die Nobelprys vir Vrede | |
---|---|
1901–1925 |
|
1926–1950 |
|
1951–1975 |
|
1976–2000 |
|
2001-hede |
|
Normdata ![]() |
|
---|