Malang
Malang


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oost-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 124 vk km
 Hoogte bo seevlak 340 tot 665 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2003) 768.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Drs.Peni Suparto,M.AP
 Amptelike webwerf http://www.malangkota.go.id/

Malang (Indonesies vir probleme of ongeluk; Javaans :ꦏꦸꦛꦩꦭꦁ) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Rooms-Katolieke Kerk in Malang

Geskiedenis

Die stad was van 1222- 1292 die hoofstad van die Javaanse koninkryk van die Singhasari-dinastie, die voorloper van die magtige Majapahit-ryk.

Klimaat

Die klimaat is tropies met 'n taamlik korte droë seisoen. In die klassifikasie van Köppen en Geiger word dit met Am aangedui. Die gemiddelde temperatuur is 23,7 °C en die reëval is 2088 mm.[1]

Burgemeester

Buurte


Verwysings

  1. Climate data.org