Meerstamvalsdoring | |
---|---|
![]() | |
Loof en bloeiwyses in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia |
Spesie: | A. petersiana
|
Binomiale naam | |
Albizia petersiana (Bolle) Oliv., (1871)
| |
Sinonieme | |
|
Die meerstamvalsdoring (Albizia petersiana) is 'n meerstammige, middelgroot boom met 'n tregtervormige kroon. Die boom groei in die Suid-Afrikaanse Laeveld. In die suide van die Krugerwildtuin vorm dit 'n belangrike element van die Delagoa-ruigtes.[1] Dit is ook inheems in Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.