Dr. Nicol Stassen.

Dr. Nicol Stassen (gebore 8 Junie 1963) is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n BA-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktorsgraad in geskiedenis.

Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.

Bibliografie

Bronne