Roland Trimen | |
Gebore | Londen, Engeland | 29 Oktober 1840
---|---|
Oorlede | 25 Julie 1916 (op 75) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Vakgebied | Biologie |
Instelling(s) | Royal Society |
Alma mater | King's College School |
Toekennings | Darwin-medalje (1910) |
Roland Trimen (1840 – 1916) was 'n Britse natuurkundige. Hy is Engeland gebore en arriveer in 1860 in die Kaap. Hy wy 'n jaar aan studie en versameling van skoenlappers. Sy ontdekkings is deur die Britse Museum gepubliseer. Hy het gewerk as die kurator van die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad en het baie oor insekte geskryf.