Strychnos | |
---|---|
Groenklapper | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Loganiaceae |
Genus: | Strychnos L. |
Spesies | |
204 spesies | |
Sinonieme | |
|
Strychnos is 'n plant-genus wat hoort tot die familie Loganiaceae. Hierdie genus is een van die groter genera met 204 spesies. Die meeste is klein tot middelgroot bome. Alhoewel die klappervrugte eetbaar en smaaklik is, is die kern van die saad giftig omrede dit wisselende hoeveelhede strignien bevat - vandaar die generiese naam Strychnos.