Tiaan Strauss Rugbyportaal
Volle naam Christiaan Petrus Strauss
Geboortedatum 28 Junie 1965 (1965-06-28) (58 jaar oud)
Geboorteplek Upington, Suid-Afrika
Lengte 186 cm
Massa 98 kg
Skool Hoërskool Upington
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank, agsteman
Springbokno. 579
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Northerns Tygerberg College RFC
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1986–1995 Westelike Provinsie 156
korrek soos op 24 Junie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1992–1994
1999
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Australië Australië
15
11
(20)
(20)
korrek soos op 24 Junie 2013.

Christiaan Petrus Strauss was 'n Springbok- en Wallabyrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook 156 wedstryde vir die Westelike Provinsie gespeel.

Eksterne skakels

 Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse persoon is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.


 Hierdie rugbyartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
Voorafgegaan deur
Francois Pienaar
Springbokkaptein
1994
Opgevolg deur
Adriaan Richter