22 Mei is die 142ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (143ste in skrikkeljare). Daar volg nog 223 dae.
- 1724 – Marc-Joseph Marion du Fresne, Franse ontdekkingsreisiger († 1772)
- 1813 – Richard Wagner, Duitse komponis († 1883).
- 1859 – Sir Arthur Conan Doyle, dokter; skrywer († 1930).
- 1874 – Daniël François Malan, Eerste Minister van Suid-Afrika († 1959).
- 1879 – Jean Cras, Bretonse komponis en vlootoffisier. († 1932).
- 1880 – Ernest Oppenheimer, Suid-Afrikaanse mynmagnaat († 25 November 1957).
- 1907 – Hergé, skepper van die Kuifie-kinderstoriesreeks († 1983).
- 1907 – Heer Laurence Olivier, Britse akteur, regisseur († 1989).
- 1917 – Georg Tintner, Oostenrykse dirigent († 1999).
- 1941 – Anton Prinsloo, Afrikaanse taalwetenskaplike en skrywer († 2016).
- 1942 – Ted Kaczynski, ook bekend as die Unabomber, is 'n Amerikaanse binnelandse terroris, anargis en voormalige professor in wiskunde (s. 2023).
- 1924 – Charles Aznavour, Franse sanger, akteur en komponis († 2018).
- 1951 – Jonathan Ball, Suid-Afrikaanse uitgewer († 2021).
- 1963 – Jolande Sap, Nederlandse politikus.
- 1970 – Naomi Campbell, Britse model en aktrise.
- 1970 – Nikolaj Lie Kaas, Deense akteur, regisseur en skrywer.
- 337 – Konstantyn die Grote, Romeinse keiser (* 272)
- 1067 – Konstantyn X, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1006)
- 1355 – Humbert II van Viennois, Dauphin van die Viennois (* 1312)
- 1667 – Pous Alexander VII, 237ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1599)
- 1885 – Victor Hugo, Franse skrywer, digter en dramaturg (* 1802)
- 1939 – Willem de Mérode, Nederlandse digter (* 1887).
- 1972 – Cecil Day-Lewis, Iers-Britse digter en skrywer (* 1904)
- 1975 – Sarah Goldblatt, Suid-Afrikaanse joernalis en onderwyser (* 1889)
- 1972 – Margaret Rutherford, Britse aktrise (* 1892)
- 1990 – Rocky Graziano, Amerikaanse bokser (* 1919)
- 1997 – Herman De Coninck, Belgiese digter, essayis, joernalis en uitgewer (* 1944)
- 2018 – Philip Roth, Amerikaanse romanskrywer (* 1933)
- 2021 – Yuan Longping, Chinese onderwyser en landboukundige (* 1930).
- Wêreld biodiversiteit Dag
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 22 May. |