Herodes gaan na Rodos om sy trou aan die nuwe maghebber Octavianus te betuig. Hy word deur Octavianus as koning van Palestina bevestig.[1]
Egipte
Alexander Helios word in Alexandrië aangehou en saam met Cleopatra Selene en Ptolemus Philadelphus Rome toe gestuur. Hulle word deur Octavia opgeneem.[2]
Sjina
Keiser Chengdi (漢成帝) (Westelike Han) ontslaan sy kanselier Kuang Heng [3]
↑Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9