Die Athener Hagnon stig die stad Amphipolis aan die rivier Strymon. Dit is aan die pad van Griekeland na Thrasië geleë en gee toegang tot die silwer- en goudmyne van Pangaion.[1]
Verwysings
↑Jones, Nicholas (1977). ""The Topography and Strategy of the Battle of Amphipolis in 422 B.C."". California Studies in Classical Antiquity. 10: 71–104. doi:10.2307/25010714.