Adrien Brody
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 April 1973 (1973-04-14) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Sylvia Plachy (ma)
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en komponis
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrien Nicholas Brody (gebore 14 April 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pianist (2002), Midnight in Paris (2011), Detachment (2011), en The Grand Budapest Hotel (2014).

Vroeë lewe

Brody was gebore in Woodhaven, Queens, New York Stad, die seun van Sylvia Plachy, 'n fotograaf, en Elliot Brody, 'n afgetreede geskiedenis professor.[1]

Loopbaan

Brody verskyn op Saturday Night Live op 10 Mei 2003, sy eerste TV-werk, met 'n geïmproviseerde inleiding, wat hy dreadlocks dra vir Jamaika reggae musikale gas Sean Paul.

Persoonlike lewe

In 1992, was Brody ernstig beseer in 'n motorfiets ongeluk.[2] Hy het maande gevat om te herstel. Hy het sy neus drie keer gebreuk.[3]

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Verwysings

  1. "Adrien Brody Biography (1973–)" (in Engels). Filmreference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 24 Oktober 2008.
  2. Carpenter, Susan (7 November 2007). "Adrien Brody's other passion". Los Angeles Times. LATimes.com. Besoek op 3 Februarie 2012.
  3. "Adrien Brody" (in Engels). South African TV Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2013. Besoek op 3 Februarie 2012.

Eksterne skakels