Aeritalia G.222
'n Amerikaanse Lugmag C-27A Spartan vanaf Howard lugmagbasis, Panama
Tipe Vragvliegtuig
Vervaardiger Fiat Aviazione / Aeritalia / Alenia Aeronautica
Nooiensvlug 18 Julie 1970
Bekendstelling April 1978
Onttrek Afghan Lugmag (2012)
Status Aktief
Hoofgebruikers Italiaanse Lugmag
Nigeriese Lugmag
Argentynse Lugmag
Vervaardig 1970–1993[1]
Aantal gebou 111[1]
Weergawes Alenia C-27J Spartan

Die Aeritalia G.222 (voorheen Fiat Aviazione en later Alenia Aeronautica) is 'n mediumgrootte militêre vragvliegtuig met kort-opstyg-en-land vermoë. Dit is ontwikkel na aanleiding van 'n Navo tipe-spesifikasie, Italië was egter die enigste Navo-lidland wat die tipe aanvaar het. Amerika het 'n aantal van die vliegtuig aangekoop en dit die C-27A Spartan genoem.[2][3]

'n Moderner variant, die Alenia C-27J Spartan was later ontwikkel. Terwyl dit baie aspekte van die oorspronklike vliegtuig behou het, het die C-27J dieselfde turboskroefmotore en stelsels van die groter C-130J Super Hercules gebruik.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Janes 2005, p. 421.
  2. Donald (2000). p. 426.
  3. Frawley (2002). p. 44.

Eksterne skakels


 Hierdie lugvaartartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.