| |||||
Nasionale leuse: A United and Strong Africa (Engels vir: "'n Verenigde en sterk Afrika") | |||||
Volkslied: Let Us All Unite and Celebrate Together[1] (Engels vir: "Laat ons almal verenig en saam fees vier") | |||||
Hoofstad | Addis Abebaa Midrandb | ||||
Grootste stad | Lagos | ||||
Amptelike tale | Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili | ||||
Regering • Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die kommissie • Parlementêre president |
Kontinentale unie Mohamed Ould Ghazouani Moussa Faki Fortune Z. Charumbira | ||||
Onafhanklikheid | 25 Mei 1963 3 Junie 1991 9 September 1999 9 Julie 2002 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
29 922 059 km2 (-) 11 552 972 myl2 - | ||||
Bevolking - 2020-skatting - Digtheid |
1 321 000 000 (-) 40,94 / km2 (-) 106,04 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2020-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2014-skatting | ||||
Geldeenheid | 43 geldeenheide (- )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-1 tot +4) nie toegepas nie (UTC-1 tot +4) | ||||
Internet-TLD | .africac | ||||
Skakelkode | +58 kodes | ||||
a Setel van die Afrika-unie se kommissie b Setel van die Pan-Afrika Parlement c Voorgestel. |
Die Afrika-unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees: União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika[3]) is 'n internasionale organisasie van 55 Afrika-lande.[4] Die hoofstad van die Afrika-unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is in Midrand in Suid-Afrika geleë. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is.[5] Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is.[6] Sedert Marokko se terugkeer op 30 Januarie 2017 is elke Afrikaland lid van die AU, insluitende die omstrede Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.[7][8]
Onderteken In werking Dokument |
1961 1961 |
1963 1963 OAE Handves |
1991 N/A Verdrag van Abuja |
1999 2002 Verklaring van Sirte |
|||||||||
Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) | Afrika Ekonomiese Gemeenskap (AEG): | ||||||||||||
Gemeenskap van Sahel-Sahara state (GSSS) | |||||||||||||
Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (GMOSA) | |||||||||||||
Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrika state (EGSAS) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse state (EGWAS) | |||||||||||||
Inter Owerheid Ontwikkeling (IOO) | |||||||||||||
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO) | |||||||||||||
Arabiese Magreb Unie (AMU) | |||||||||||||
Casablanca-groep | Afrika-unie (AU) | ||||||||||||
Monrovia-groep | |||||||||||||
In Mei 2004 het die Kommissie van die Afrika-unie 'n strategiese plan uitgereik, waarin vir die eerste keer die gesag van buitelandse magte oor afhanklike gebiede in Afrika verwerp is.[25]
Gebiede | Territoriale mag | Territoriale aanspraak |
---|---|---|
Asore | Portugal | Marokko |
Britse Indiese Oseaangebied | Verenigde Koninkryk | Mauritius en Seychelle |
Ceuta en Melilla | Spanje | Marokko |
Kanariese Eilande | Spanje | Marokko |
Madeiraeilande | Portugal | Marokko |
Mayotte | Frankryk | Comore-eilande |
Réunion | Frankryk | Mauritius |
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Verenigde Koninkryk |
Afrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Thabo Mbeki | 9 Julie 2002 | 10 Julie 2003 | Suid-Afrika |
Joaquim Chissano | 10 Julie 2003 | 6 Julie 2004 | Mosambiek |
Olusegun Obasanjo | 6 Julie 2004 | 24 Januarie 2006 | Nigerië |
Denis Sassou Nguesso | 24 Januarie 2006 | 24 Januarie 2007 | Kongo |
John Kufuor | 30 Januarie 2007 | 31 Januarie 2008 | Ghana |
Jakaya Kikwete | 31 Januarie 2008 | 2 Februarie 2009 | Tanzanië |
Moeammar al-Ghaddafi | 2 Februarie 2009 | 31 Januarie 2010 | Libië |
Bingu wa Mutharika | 31 Januarie 2010 | 31 Januarie 2011 | Malawi |
Teodoro Obiang Nguema Mbasogo | 31 Januarie 2011 | 29 Januarie 2012 | Ekwatoriaal-Guinee |
Yayi Boni | 29 Januarie 2012 | 27 Januarie 2013 | Benin |
Hailemariam Desalegn | 27 Januarie 2013 | 30 Januarie 2014 | Ethiopië |
Mohamed Ould Abdel Aziz | 30 Januarie 2014 | 30 Januarie 2015 | Mauritanië |
Robert Mugabe | 30 Januarie 2015 | 30 Januarie 2016 | Zimbabwe |
Idriss Déby | 30 Januarie 2016 | 30 Januarie 2017 | Tsjad |
Alpha Condé | 30 Januarie 2017 | 28 Januarie 2018 | Guinee |
Paul Kagame | 28 Januarie 2018 | 10 Februarie 2019 | Rwanda |
Abdel Fattah el-Sisi | 10 Februarie 2019 | 10 Februarie 2020 | Egipte |
Cyril Ramaphosa | 10 Februarie 2020 | 6 Februarie 2021 | Suid-Afrika |
Félix Tshisekedi | 6 Februarie 2021 | 5 Februarie 2022 | Demokratiese Republiek die Kongo |
Macky Sall | 5 Februarie 2022 | 18 Februarie 2023 | Senegal |
Azali Assoumani | 18 Februarie 2023 | 17 Februarie 2024 | Comore-eilande |
Mohamed Ould Ghazouani | 17 Februarie 2024 | hede | Mauritanië |
Afrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Amara Essy | 9 Julie 2002 | 16 September 2003 | Ivoorkus |
Alpha Oumar Konaré | 16 September 2003 | 28 April 2008 | Mali |
Jean Ping | 28 April 2008 | 15 Oktober 2012 | Gaboen |
Nkosazana Dlamini-Zuma | 15 Oktober 2012 | 30 Januarie 2017 | Suid-Afrika |
Moussa Faki | 30 Januarie 2017 | hede | Tsjad |
Afrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Gertrude Ibengwe Mongella | 18 Maart 2004 | 29 Mei 2009 | Tanzanië |
Idriss Ndele Moussa | 29 Mei 2009 | 28 Mei 2012 | Tsjad |
Bethel Nnaemeka Amadi | 28 Mei 2012 | 27 Mei 2015 | Nigerië |
Roger Nkodo Dang | 27 Mei 2015 | 1 April 2020 | Kameroen |
Bouras Djamel | 1 April 2020 | 1 Maart 2021 | Algerië |
Fortune Z. Charumbira | 1 Maart 2021 | tans | Zimbabwe |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Afrika-unie. |