Anne Fletting | |
Geboorte | 25 Julie 1960 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Fletting (gebore 25 Julie 1960) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mind Your Back, Professor (1977), Memories of a Marriage (1989), After the Wedding (2006), en Retfærdighedens ryttere (2020).