Die Arabia Petraea provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 n.C.

Arabia Petraea was 'n provinsie van die Romeinse Ryk in die jare 106 tot 630 n.C..[1][2] Dit was grootliks op die grondgebied van die hedendaagse Jordanië geleë.

Verwysings

  1. (en) Provinces of the Roman Empire
  2. (en) Province-chronology