Barry Trengove | |
Geboortenaam | Charles Barrymore Trengove |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1939 |
Sterfte | 5 Februarie 2004 (op 64) Pretoria |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.[1] Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in die film Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie.
Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64-jarige ouderdom in Pretoria aan 'n hartaanval oorlede.