Beulah Bondi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beulah Bondi
Geboorte (1888-05-03)3 Mei 1888
Sterfte 11 Januarie 1981 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1895–1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beulah Bondi (3 Mei 1888 – 11 Januarie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Make Way for Tomorrow (1937), Mr. Smith Goes to Washington (1939), Penny Serenade (1941), en It's a Wonderful Life (1946).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]