Bibi Andersson | |
Geboortenaam | Berit Elisabet Andersson |
---|---|
Geboorte | 11 November 1935 |
Sterfte | 14 April 2019 (op 83) |
Nasionaliteit | Sweeds |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bibi Andersson (11 November 1935 – 14 April 2019) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Seventh Seal (1957), Wild Strawberries (1957), Persona (1966), en Arn: The Knight Templar (2007).