|
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
|
Doopnaam:
|
Christopher Wren
|
Geboorte:
|
20 Oktober 1632; East Knoyle, Wiltshire, Engeland
|
Oorlede:
|
25 Februarie 1723; Londen, Engeland
|
Beroepsvelde:
|
Argitektuur, fisika, wiskunde en sterrekunde
|
Sir Christopher Wren (20 Oktober 1632 – 25 Februarie 1723) was 'n Britse wetenskaplike en argitek. Wren het 53 kerke ontwerp, waaronder St. Paul se Katedraal, asook baie ander merkwaardige geboue. Hy was ook die stigter van die Royal Society (waarvan hy president was van 1680 - 1682) en sy wetenskaplike werke is deur beide Sir Isaac Newton en Blaise Pascal aangeslaan.
Wren is na sy dood in Sint Paul se Katedraal begrawe. Die opskrif op die eenvoudige grafsteen lees Lector, si monumentum requiris, circumspice: "Leser, as u sy monument soek, kyk om u heen". Dit is veral vir dié gebou dat Wren vandag nog bekend is; die katedraal is een van die min in Engeland wat na die Middeleeue gebou is. Ná die Groot Brand van Londen in 1666 is Wren genader om die ruïnes van die verwoeste katedraal opnuut te laat herrys. Wren was gefassineer deur die koepels wat hy tydens sy besoeke aan Frankryk gesien het en die ontwerp en die bou van die katedraal het van 1675 tot 1710 geduur.
In die tussentyd het Wren baie ander gebou ontwerp, waaronder 50 ander kerke, waarvan baie nog steeds bestaan. Hy het ook 'n monument ter herinnering aan die verwoestende brand ontwerp, wat algemeen bloot as "Die Monument" bekend staan.
Galery
'n Paar van Wren se ontwerpe:
-
Die Sheldonian Theatre in Oxford
-
Tom-toring, Christ Church, Oxford
-
Die Monument, Londen
-
Greenwich-hospitaal, Londen
-
Hamton-hofpaleis, Surrey
-
Sint Paul se Katedraal, Londen
-
Die Koninklike Sterrewag, Greenwich, Londen
-
Die Wren-biblioteek, Cambridge
|
---|
17de eeu |
- Viscount Brouncker (1662)
- Joseph Williamson (1677)
- Christopher Wren (1680)
- John Hoskyns (1682)
- Cyril Wyche (1683)
- Samuel Pepys (1684)
- Earl of Carbery (1686)
- Earl of Pembroke (1689)
- Robert Southwell (1690)
- Charles Montagu (1695)
- Lord Somers (1698)
|
---|
18de eeu |
- Isaac Newton (1703)
- Hans Sloane (1727)
- Martin Folkes (1741)
- Earl of Macclesfield (1752)
- Earl of Morton (1764)
- James Burrow (1768)
- James West (1768)
- James Burrow (1772)
- John Pringle (1772)
- Joseph Banks (1778)
|
---|
19de eeu |
- William Hyde Wollaston (1820)
- Humphry Davy (1820)
- Davies Gilbert (1827)
- Duke of Sussex (1830)
- Marquess of Northampton (1838)
- Earl of Rosse (1848)
- Lord Wrottesley (1854)
- Benjamin Collins Brodie (1858)
- Edward Sabine (1861)
- George Biddell Airy (1871)
- Joseph Dalton Hooker (1873)
- William Spottiswoode (1878)
- Thomas Henry Huxley (1883)
- George Gabriel Stokes (1885)
- Lord Kelvin (1890)
- Joseph Lister (1895)
|
---|
20ste eeu |
- William Huggins (1900)
- Lord Rayleigh (1905)
- Archibald Geikie (1908)
- William Crookes (1913)
- J. J. Thomson (1915)
- Charles Scott Sherrington (1920)
- Ernest Rutherford (1925)
- Frederick Gowland Hopkins (1930)
- William Henry Bragg (1935)
- Henry Hallett Dale (1940)
- Robert Robinson (1945)
- Lord Adrian (1950)
- Cyril Norman Hinshelwood (1955)
- Howard Florey (1960)
- Patrick Blackett (1965)
- Alan Lloyd Hodgkin (1970)
- Lord Todd (1975)
- Andrew Huxley (1980)
- George Porter (1985)
- Sir Michael Atiyah (1990)
- Sir Aaron Klug (1995)
|
---|
21ste eeu |
- Lord May (2000)
- Lord Rees (2005)
- Sir Paul Nurse (2010)
- Venki Ramakrishnan (2015)
- Adrian Smith (2020)
|
---|