Connor Paolo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Julie 1990 (1990-07-11) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Connor Paolo (gebore 11 Julie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003), Alexander (2004), World Trade Center (2006), en Stake Land (2010).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels