| |||||
![]() | |||||
Dewald Potgieter in 2013 | |||||
Volle naam | Dewald Potgieter | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 Februarie 1987 | ||||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,81 m | ||||
Massa | 104 kg | ||||
Skool | Daniel Pienaar HTS, Uitenhage | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 812 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007- | Blou Bulle | 65 | (50) | ||
korrek soos op 30 Junie 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008- | Bulls | 66 | 20 | ||
korrek soos op 30 Junie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2009- | ![]() |
6 | 5 | ||
korrek soos op 14 Oktober 2012. |
Dewald Potgieter (gebore in Port Elizabeth op 22 Februarie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op flank speel.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |