Kinders duik in die water in.

Duik is die aksie van vinnig vorentoe, maar na benede te beweeg. So kan 'n swemmer in 'n swembad induik of 'n duikboot onder die water induik. 'n Rugbyspeler kan sy opponent duik of op die bal duik om 'n drie te druk. 'n Vliegtuig kan uit die lug na die grond toe duik om die vyand te ontvlug.

Duikers besig met opleiding.

Duik kan ook na een van die volgende verwys:

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Duik of met Duik in die titel.