Estelle Parsons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Estelle Margaret Parsons
Geboorte 20 November 1927 (1927-11-20) (96 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Estelle Parsons (gebore 20 November 1927) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bonnie and Clyde (1967), Rachel, Rachel (1968), en Dick Tracy (1990), en in die televisiereeks Roseanne (1988).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]