Gena Rowlands
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Virginia Cathryn Rowlands
Geboorte 19 Junie 1930 (1930-06-19) (93 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Nick Cassavetes
Alexandra Cassavetes
Zoe Cassavetes
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1954–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gena Rowlands (gebore 19 Junie 1930) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Woman Under the Influence (1974), Hope Floats (1998), The Notebook (2004), en The Skeleton Key (2005).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels