Gertjie Brynard Rugbyportaal
Volle naam Gert Steenkamp Brynard
Geboortedatum (1938-10-21)21 Oktober 1938
Geboorteplek Calvinia, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 1 Desember 2018 (op 80)
Sterfteplek Onrus, Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,75 m
Massa 74,8 kg
Skool Paul Roos Gimnasium
Beroep Dokter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 407
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1965–68 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 7 (6)

Gert Steenkamp Brynard (21 Oktober 1938 – 1 Desember 2018) was 'n Springbokrugbyspeler. Hy het op 15 Junie 1965 sy debuut gemaak in Sydney teen Australië en speel sewe toetse. Hy was 'n dokter en het op Onrus, Hermanus, gebly ten tyde van sy afsterwe. Hy het in 1965 bekend geword toe hy twee drieë teen die All Blacks gedruk het op Lancasterpark in Christchurch.

Bronne


 Hierdie rugbyartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
 Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse persoon is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.