Kurtwood Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kurtwood Larson Smith
Geboorte 3 Julie 1943 (1943-07-03) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kurtwood Smith (gebore 3 Julie 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop (1987), Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en Broken Arrow (1996), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]

Video's

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]