Vlag van Engeland
Destydse vlag van Wallis

Die Laws in Wales Acts 1535 and 1542 (Wallies: Y Deddfau Cyfreithiau yng Nhgymru 1535 a 1542; Uniewette) was twee Parlementêre Wette wat in 1535 en 1542 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Wallis aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union (Verdrag van Vereniging) wat tussen die twee state onderhandel is, geïmplementeer. Die wette het in 1535 en in 1542 in krag getree. Daarmee is die Prinsdom van Wallis by die Koninkryk van Engeland ingelyf. Die wet van 1535 is op 21 Desember 1993 en die wet van 1542 is op 3 Januarie 1995 afgeskaf en Wallis het 'n outonome land binne die Verenigde Koninkryk geword.

'n Nuwe Walliese Parlement

[wysig | wysig bron]

In 1999, na byna vyf eeue, is 'n Walliese parlement geopen nadat 'n referendum in Wallis op 18 September 1997 ten gunste daarvan was. Die nuwe parlement het nie dieselfde magte as die ou Walliese parlement nie, aangesien Wallis 'n lidland van die Verenigde Koninkryk bly.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]