Molototsi
Stroomgebied Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
Oorsprong NW van Modjadjiskloof
Monding Groot-Letabarivier
Monding-hoogte 354 m
Ligging van Molototsi op 'n kaart (Suid-Afrika)
Molototsi
Molototsi
Koördinate: 23°40′33″S 30°55′17″O / 23.67583°S 30.92139°O / -23.67583; 30.92139Koördinate: 23°40′33″S 30°55′17″O / 23.67583°S 30.92139°O / -23.67583; 30.92139

Die Molototsi is 'n sytak van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Oorsprong

Die Molototsirivier ontspring in die berge noordwes van Modjadjiskloof.

Samevloei

Linkerbank van die Groot-Letabarivier oorkant Ga-Selwana, net wes van Letaba Ranch en 40 km noordwes van Phalaborwa.

Sien ook

Eksterne skakel