Koerantstander in Rome
ANP-redaksie te Rijswijk, Nederland

Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat. Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts.

Nuusberigte kan bestaan uit:

Daar bestaan verskeie nuuskanale op satelliettelevisie of kabeltelevisie wat heeldag lank nuus weergee, soos Fox News, CNN, Sky News, Al Jazeera en MSNBC. Daar bestaan ook verskeie nuustydskrifte, soos Time en Newsweek.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal.