Okapi
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Giraffidae
Genus:
Okapia

Lankester, 1901
Spesie:
O. johnstoni
Binomiale naam
Okapia johnstoni
(Sclater, 1901)
Verspreiding van die Okapi

Gedurende die Pilioseen, die tydperk wat die Ystydperk (Pleistoseen) voorafgegaan het, was daar 'n groot verskeidenheid soogdiere wat tot die familie Giraffidae behoort het. Die enigste oorblywende geslagte is die kameelperd (Giraffa) en die okapi (Okapie).

Okapi

Kameelperde kom die droër boswêreld voor. Hulle is aangepas om die blare van sekere soorte bome 4,5 – 6 m bo die grond by te kom. Die okapi lyk baie meer op die algemene tipe van die uitgestorwe Giraffidae. Dit is is 'n seldsame dier en kom slegs in die woude langs die Kongorivier voor. Dit was onbekend aan wetenskaplikes totdat sir Harry Johnstone dit in 1901 ontdek het. Die dier is dan ook na hom genoem.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]