Phil Silvers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip Silver
Geboorte (1911-05-11)11 Mei 1911
Sterfte 1 November 1985 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phil Silvers (11 Mei 1911 – 1 November 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), en Follow That Camel (1967), en in die televisiereeks The Phil Silvers Show (1955).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Eksterne skakels