Pskof-oblast
Псковская область
Die ligging van Pskof-oblast in Rusland.
Die ligging van Pskof-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Noordwestelike
Ekonomiese streek Noordwestelike
Regering
Hoofstad Pskof
Leier Andrei Toertsjak
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 673 423
Volgorde 66ste
Digtheid 70,2/km2
Stedelik 29,8%
Plattelands 32,9%
Statistiek
Oppervlakte 55 300 km2
Volgorde 49ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 60
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.pskov.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Pskof-oblast (Russies: Пско́вская о́бласть, Pskofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Pskof.

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Koördinate: 57°19′N 29°15′O / 57.317°N 29.250°O / 57.317; 29.250