Rob Reiner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Reiner
Geboorte 06 Maart 1947 (1947-03-06) (77 jaar oud)
New York Stad, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Carl Reiner, Estelle Reiner
Kinders 4, insluitende Tracy Reiner
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Reiner is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Spinal Tap (1984), A Few Good Men (1992), en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereeks All in the Family (1971).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels