Ruth Hussey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruth Carol Hussey
Geboorte (1911-10-30)30 Oktober 1911
Sterfte 19 April 2005 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende John Longenecker
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth Hussey (30 Oktober 1911 – 19 April 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Women (1939), The Philadelphia Story (1940), Our Wife (1941), en The Uninvited (1944).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Eksterne skakels