Kaart
Vlag van die Shimane-prefektuur

Shimane-prefektuur (島根県 Shimane-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Matsue is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.

Hierdie Japanartikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.