Sid Caesar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Isaac Sidney Caesar
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1946–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sid Caesar (8 September 1922 – 12 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), Grease (1978), History of the World: Part I (1981), en Grease 2 (1982).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels