Somaliese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Somalies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://so.wikipedia.org/

Die Somaliese Wikipedia is die Somaliese weergawe van die ensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 8 038 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 178ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Lys van Wikipedia-tale

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]