Soteriologie is die studie wat handel oor die mens se redding. Christene glo dat jy slegs gered word deur geloof in Jesus Christus wat vir mense se sondes gesterf het. Universaliste glo dat almal gered word.
Bronne
John McIntyre, Shape of Soteriology: Studies in the Doctrine of the Death of Christ, T&T Clark, 1992.
Kumar, Santosh (2019), Salvation: In the Light of the Cross and the Crescent, Notion Press, ISBN9781647604974
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.