Voor die koloniale era het die term "Verre Ooste" verwys na enigiets verder oos as die Midde-Ooste.[1] Die term is gedurende die tydperk van die Britse Ryk as 'n versamelnaam vir lande oos van Brits-Indië gewild gemaak.
Verwysings
↑(en) Robert Sewell (1901). A Forgotten Empire: Vijayanagar; A Contribution to the History of India.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Verre Ooste.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.