Villa Rosa
Genre Sepie
Ontwikkel deur kykNET
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal episodes 2283
Produksie
Lokasie(s) Bloemfontein
Verspreider kykNET
Uitsending
Oorspronklike lopie 4 Oktober 2004 – 31 Maart 2016

Villa Rosa was 'n televisiesepie wat vanaf 4 Oktober 2004 tot 31 Maart 2016 op kykNET uitgesaai is. Dit het altesaam 2283 episodes gehad. Dit het gehandel oor die drama, intrige en soms komiese gebeure in die lewens van die mense van die Villa. Villa Rosa self is 'n gastehuis in Bloemfontein, hoewel die reeks in Johannesburg verfilm is.

Laaste rolverdeling (akteurs)

en gasspelers.

Gewese akteurs

Produksiespan

Eksterne skakels