Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) is ’n navorsingsinstelling en ontwikkelingsorganisasie in Suid-Afrika. Dit is op 5 Oktober 1945 gestig[1] en het sy eie kampus in Pretoria. Dit is die grootste navorsings- en ontwikkelingsorganisasie in Afrika en is verantwoordelik vir ongeveer 10% van die totale navorsingsbegroting van Afrika. Daar is ongeveer 3 000 tegniese en wetenskaplikes werksaam, wat dikwels in multidissiplinêre spanne saamwerk.

Navorsingsareas

Die Skyfly, ’n WNNR/Aerotek teikenrobotprototipe van 1992 by die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum

Die WNNR se hoof navorsingsareas is:[2]

Navorsingsentrums by die WNNR

Voorsitters

Presidente

President
Periode Van Name Gebore Oorlede
1945-1950 Schonland Basil Ferdinand Jamieson 2 Februarie 1896 24 November 1972
1950-1952 du Toit Petrus Johann 16 Maart 1888 13 November 1967
1952-1971 Naude Stefan Meiring 31 Desember 1904 27 April 1985
1971-1980 Brink Christiaan van der Merwe 5 Mei 1915
1980-1990 Garbers Christoph Friedrich 21 Augustus 1929
1990-1995 Clark James Brian 27 Januarie 1949
1995-? Arndt Reinhardt Richard 1929 1 Januarie 2020

Verwysings

  1. Wagener, Pieter (Julie 2005). "Die Stigting van die Suid-Afrikaanse Fisika-instituut" (pdf) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 12 Oktober 2012.
  2. "WNNR kontraknavorsing- en ontwikkelingsvennootskappe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2016. Besoek op 6 Oktober 2011.
  3. (en) Anon (2005). "60 jaar van tred hou met Suid-Afrika se W&T behoeftes: 'n kort historiese oorsig" (PDF). Science Scope. 1 (1): 1–3. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 November 2011. Besoek op 12 Oktober 2012. ((cite journal)): Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)

Eksterne skakels