↑Die Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi word tans deur 45 VN-lidlande erken. Dit is nooit tot die VN toegelaat nie, maar wel tot die Organisasie vir Afrika-eenheid en later die Afrika-unie.
↑Daar word gereeld na Ierland verwys as die Republiek van Ierland as die amptelike "beskrywing" van die staat on dit te kan onderskei van die eiland Ierland as 'n geheel.
↑Jan Mayen is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.
1. Land deels in Afrika. 2. Land deels in Europa. 3. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings. 3. Aangedui as die Kanaaleilande.