Hier volg 'n lys van hoofstede.
1Israel beskou Jerusalem as die hoofstad, maar dit word slegs deur enkele ander lande erken. Die Europese Unie beskou Tel Aviv as hoofstad.
Die hoofstede van die deelstate van die Verenigde State is tradisioneel kleiner stede wat spesiaal aangewys word vir dié taak.
Lys van hoofstede by Mieliestronk - Met toestemming gebruik