4 Januarie is die vierde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 361 dae in die res van die jaar (362 in skrikkeljare).
- 1710 – Giovanni Battista Pergolesi, Italiaanse komponis, violis en orrelmusikant († 1736).
- 1785 – Jacob Grimm, Duitse skrywer en filoloog († 1863).
- 1809 – Louis Braille, Franse opvoedkundige († 1852).
- 1643 – Isaac Newton, Britse wetenskaplike en filosoof († 1727).
- 1865 – Genl. Chris Muller, Anglo-Boereoorlog-kryger († 1945).
- 1874 – Josef Suk, Tsjeggiese komponis, skoonseun van Antonín Dvořák († 1935).
- 1937 – Stella Sigcau, Suid-Afrikaanse politikus van Transkeise herkoms († 2006).
- 1940 – Helmut Jahn, Duits-Amerikaanse argitek († 2021).
- 1965 – Velenkosini Hlabisa, Suid-Afrikaanse politikus.
- 1970 – Marc Batchelor, Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspeler († 2019).
- 1983 – Derick Hougaard, Springbokrugbyspeler.
- 1988 – Carina Nel, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 1990 – Louis Fouché, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- 1990 – Marizanne Kapp, Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler
- 1786 – Moses Mendelssohn, Duits-Joodse filosoof tydens die Verligting (* 1729)
- 1913 – Alfred von Schlieffen, Duitse generaal en militêre strateeg (* 1833).
- 1920 – Benito Pérez Galdós, Spaanse digter (* 1843).
- 1941 – Henri Bergson, Franse filosoof (* 1859).
- 1960 – Albert Camus, Franse skrywer en filosoof (* 1913).
- 1961 – Erwin Schrödinger, Oostenrykse fisikus (* 1887).
- 1965 – T.S. Eliot, Amerikaans-Britse digter en dramaturg, ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1948 (* 1888).
- 1993 – Danie Craven, Suid-Afrikaanse rugbyspeler en administrateur (* 1910).
- 1996 – Jan Spies, Suid-Afrikaanse skrywer en storieverteller (* 1936).
- 2000 – Alfred Bohrmann, 'n Duitse sterrekundige (* 1904).
- 2007 – Marais Viljoen, Suid-Afrikaanse politikus en vyfde Staatspresident van Suid-Afrika (1979–1984) (* 1915).
- 2011 – Coen Moulijn, Nederlandse sokkerspeler (* 1937).
- 2021 – Tanya Roberts, Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger (* 1955).
- 2024 – Glynis Johns, Suid-Afrikaanse aktrise (* 1923).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 4 January. |